Product Search 
HOME|LOGIN

La't Wiel

Kyk hier na La't Wiel se heel eerste promo in Mei 2005

Die Afrikaanse motorprogram, La’t WIEL se gewildheid neem deurlopend toe. In net 24 episodes het die program gegroei van ‘n geheel onbekende entiteit tot een van die top programme op DSTV se KykNet-kanaal.

A NEW DIMENSION IN TELEVISION ENTERTAINMENT


La’t WIEL is a half-hour long, Afrikaans motoring programme, to be broadcast on DSTV’s Kyknet channel in prime time. The programme’s is simple to inform the viewer about the international motoring scene, and do it in a humorous and entertaining, but also authoritative way.



Telephone :
Email : latwiel@kyknet.co.za
Hoe ons begin het in 2005

Die toonaangewende Afrikaanse motorprogram, La’t WIEL, word geskryf en vervaardig deur ‘n span ervare motorjoernaliste Danie Botha, Marc Bow , Hannes Visser en Waldo van der Waal.
La’t WIEL word aangebied deur die gewilde Afrikaanse persoonlikheid, Francois Rautenbach.

Kyk hier na La't Wiel se heel eerste promo in Mei 2005

Uitvoerende Vervaardigers 2005

Lede van Marijowe Produksies (2004-2006)
Marnus Ferreira(Uitvoerende regisseur)
Werner van Zyl (Bemarking)
Riaan du Plessis (Koordinering)
Joost van der Westhuizen

La’t WIEL word geborg deur Bosal vir 2005



Developed By